Jagpryse 2022

Meer as 18 wildsoorte kom voor o.a. blouwildebees, koedoe, gemsbok, zebra, blesbok, springbok, vaal- en rooiribbok, eland, rooihartebees, waterbok en ook nog ander kleinwildsoorte.

Jagpryse 2023

 

Spesie Vroulik Manlik
Blesbok R2200-00 R2400-00
Eland R8500-00 R10500-00
Koedoe R6500-00 R10000-00
Rietbok R6000-00 R8000-00
Zebra R4000-00 R4000-00
Springbok R2500-00 R2500-00
Blouwildebees R4000-00 R4000-00
Waterbok R4500-00 R6500-00
Vlakvark R1000-00 R1000-00
Bosvark R1000-00 R1000-00
Jakkals Gratis Gratis
Ape/Bobbejane Gratis Gratis

 

Jagtersfooi

Jagter: R750-00 per dag (Sluit in gids, slag en verblyf)

Junior Jagters: o/16 R550-00 per dag (Sluit in gids, slag en verblyf)

2 Gidse Beskikbaar

Verblyf Nie-jagetrs

Volwassenes R350-00 p/p per nag
Kinders (7-12 jaar) R200-00 p/p per nag
Kleuters (6jr en jonger) Gratis
Minimum dagtarief per chalet R800-00

 

*Buitelandse jagters kontak:

Kobus: +27 83 292 2754

*50% Heffing op wildspryse en alle tariewe

Holnek Jag Reëls:

  1. Deposito betaalbaar by bespreking vir jag R8000-00
  2. Alle gewere moet toegerus wees met knaldemper
  3. Minimum jag 3 dae
  4. Rekening onmiddelik betaalbaar
  5. Geen jagter sonder gidse
  6. Alle jagters moet gewere inskiet
  7. Geen omkoopgeld aan gidse (alle omkoopgeld sal verdubbel word)
  8. Jagtyd 7vm – 5nm
  9. Geen jag vanuit voertuig
  10. Gekweste wild volprys
  11. Geen jag op Sondae
  12. Slegs kaliber 243 en hoër word toegelaat
  13. Geen voëls mag geskiet word nie
  14. Dagtariewe word betaal volgens aantal dae bespreek (minimum 3 dae) Jagter betaal jagtariewe vir volle tydperk bespreek
  15. Geen alkohol mag aan gidse verskaf word nie
  16. Geen plant of hout mag verwyder word nie
  17. Kansellasie reëls:
    • <30 dae voor jag: Geen terugbetaling
    • 30 – 60 dae voor jag: 50%
    • >60 dae: 100% Terugbetaling
    • Jagters is verantwoordelik om sy gejagte wild na slagkamer te vervoer

    Misskote

    1ste – R25-00

    2de – R50-00

    3de – R100-00 verdubbel met elke skoot

    Voertuig

    Voertuig beskikbaar om te huur teen R2000-00 per dag.

    Kontak Ons

                 Manda +27 82 807 1054                        Kobus: +27 83 292 2754                       Johan: +27 82 680 8204          Yolanda: +27 82 323 5848

     

    Koördinate

    S26°11,12,2″ / E030°35’28,5″