Aktiwiteite

Holnek Wild- en Natuurreservaat bied ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite aan alle natuurliefhebbers

4x4

Daar is ‘n uitdagende 4X4 roete. Met die roete deur die kloof, kan jy jou 4X4 vernuf kom toets.

Tarief vir 4x4

R350.00 per voertuig

Jag

Meer as 18 wildsoorte kom voor o.a. blouwildebees, koedoe, gemsbok, zebra, blesbok, springbok, vaal- en rooiribbok, eland, rooihartebees, waterbok en ook nog ander kleinwildsoorte.

Hengel

Vir die hengelaar is daar 3 damme met onderskeidelik Swartbaars en Floridabaars.

Voëlkyk

Die reservaat het talle voëlspesies, waarvan meer as 100 gelys is.

Wandelroetes

Daar is verskeie kort wandelroetes vanaf elke kamp en chalet.

Kontak Ons

Manda +27 82 807 1054
Linda +27 82 929 5410
Jan: +27 82 492 4049
Kobus: +27 83 292 2754

Koördinate

S26°11,12,2″ / E030°35’28,5″