Jagpryse 2022
Meer as 18 wildsoorte kom voor o.a. blouwildebees, koedoe, gemsbok, zebra, blesbok, springbok, vaal- en rooiribbok, eland, rooihartebees, waterbok en ook nog ander kleinwildsoorte.
Jagpryse 2023
Spesie | Vroulik | Manlik |
---|---|---|
Blesbok | R2200-00 | R2400-00 |
Eland | R8500-00 | R10500-00 |
Koedoe | R6500-00 | R10000-00 |
Rietbok | R6000-00 | R8000-00 |
Zebra | R4000-00 | R4000-00 |
Springbok | R2500-00 | R2500-00 |
Blouwildebees | R4000-00 | R4000-00 |
Waterbok | R4500-00 | R6500-00 |
Vlakvark | R1000-00 | R1000-00 |
Bosvark | R1000-00 | R1000-00 |
Jakkals | Gratis | Gratis |
Ape/Bobbejane | Gratis | Gratis |
Jagtersfooi
Jagter: R750-00 per dag (Sluit in gids, slag en verblyf)
Junior Jagters: o/16 R550-00 per dag (Sluit in gids, slag en verblyf)
2 Gidse Beskikbaar
Verblyf Nie-jagetrs
Volwassenes | R350-00 p/p per nag |
Kinders (7-12 jaar) | R200-00 p/p per nag |
Kleuters (6jr en jonger) | Gratis |
Minimum dagtarief per chalet | R800-00 |
*Buitelandse jagters kontak:
Kobus: +27 83 292 2754
*50% Heffing op wildspryse en alle tariewe
Holnek Jag Reëls:
- Deposito betaalbaar by bespreking vir jag R8000-00
- Alle gewere moet toegerus wees met knaldemper
- Minimum jag 3 dae
- Rekening onmiddelik betaalbaar
- Geen jagter sonder gidse
- Alle jagters moet gewere inskiet
- Geen omkoopgeld aan gidse (alle omkoopgeld sal verdubbel word)
- Jagtyd 7vm – 5nm
- Geen jag vanuit voertuig
- Gekweste wild volprys
- Geen jag op Sondae
- Slegs kaliber 243 en hoër word toegelaat
- Geen voëls mag geskiet word nie
- Dagtariewe word betaal volgens aantal dae bespreek (minimum 3 dae) Jagter betaal jagtariewe vir volle tydperk bespreek
- Geen alkohol mag aan gidse verskaf word nie
- Geen plant of hout mag verwyder word nie
- Kansellasie reëls:
- <30 dae voor jag: Geen terugbetaling
- 30 – 60 dae voor jag: 50%
- >60 dae: 100% Terugbetaling
- Jagters is verantwoordelik om sy gejagte wild na slagkamer te vervoer
Misskote
1ste – R25-00
2de – R50-00
3de – R100-00 verdubbel met elke skoot
Voertuig
Voertuig beskikbaar om te huur teen R2000-00 per dag.
Kontak Ons
Manda +27 82 807 1054 Kobus: +27 83 292 2754 Johan: +27 82 680 8204 Yolanda: +27 82 323 5848
Koördinate
S26°11,12,2″ / E030°35’28,5″