Aktiwiteite
Holnek Wild- en Natuurreservaat bied ‘n wye verskeidenheid aktiwiteite aan alle natuurliefhebbers.
Dagbesoekers welkom, R400 per voertuig per dag.
4×4
Daar is ‘n uitdagende 4X4 roete. Met die roete deur die kloof, kan jy jou 4X4 vernuf kom toets.
Tarief vir 4×4
Dagbesoekers R400.00 per dag per voertuig
Jag
Hengel
Vir die hengelaar is daar 3 damme met onderskeidelik Swartbaars en Floridabaars.
Voëlkyk
Die reservaat het talle voëlspesies, waarvan meer as 100 gelys is.
Wandelroetes
Daar is verskeie kort wandelroetes vanaf elke kamp en chalet.
Kontak Ons
Manda +27 82 807 1054
Kobus: +27 83 292 2754 Johan: +27 82 680 8204 Yolanda: +27 82 323 5848
Koördinate
S26°11,12,2″ / E030°35’28,5″